Search
  • langebergweddings

Thinus & Lirita Esterhuizen


Lirita het almal met ope arms ontvang, vol lewe en gees het sy haar dag deurgebring.

Met die nou en dan danspassies wat sy uithaal maak mens glimlag.

As dit nie langarm is nie of losdans, dan is die MJ se Moonwalk.

Ek hoop julle twee se lewens groei net meer en meer in Rawsonville.

Groete van Langeberg Weddings

Videography - www.langebergweddings.com

Photography - www.lilacphotography.co.za

Venue - www.dieeike.co.za

#RawsonvilleWeddingVideo #RawsonvilleTrouvideo #LangebergWeddings #OverbergWeddingVideo #DieEikeTrouvideo

0 views
  • w-facebook
  • Vimeo Clean

Cell: (+27) 0 76 901 8102         Email: langebergweddings@gmail.com

© 2012langebergweddings