Search
  • langebergweddings

Derik & Elsemari Agenbag


Derik en Elsemari trou in die mooie NG Kerk by Agter-Paarl, Windmeul. Die onthaal was by die Nelson Creek Wynlandgoed net buite Wellington. Die voorbereiding voor die troue het so vinnig verby gegaan, ek weet nie of dit was agv die vriendelike geselskap en of dit was omdat die krag af was nie.

Dankie vir julle vriendelike tuisvoel tydens julle troue. Ek het dit baie geniet.

Groete -Langeberg Weddings-

VIdeograaf: langebergweddings.com Fotograaf: gustavklotzphoto.co.za Trourok: bridalallure.co.za Hair Stylist: Hair Studio 120 Venue: nelsonscreek.co.za

#WellingtonWeddingVideo #PaarlWeddingVideo #WellingtonWeddingVideographer #PaarlWeddingVideographer

31 views
  • w-facebook
  • Vimeo Clean

Cell: (+27) 0 76 901 8102         Email: langebergweddings@gmail.com

© 2012langebergweddings