- langebergweddings
Vernon & Elmarie van der Hoven
Vernon en Elmarie het getrou in Bredasdrop, ek was ontvang met ope arms in hul besige huis. Almal het presies geweet wat hulle deel was om hulle dag baie spesiaal te maak. Geniet julle leeftyd saam daar in Somerset Wes!!
Groete van Langeberg Weddings.
Videografie: langebergweddings.com Fotografie: purelightstudio.co.za
#BredasdorpWeddingVideo #BredasdropTrouvideo #OverbergBredasdorpWeddingVideo #OverbergBredasdorpTrouvideo
15 views0 comments