Search
  • langebergweddings

Mark & Marelize Esterhuizen


Volgende het ons vir Mark & Marelize Hulle het hul belofte gemaak op Leipzig (Worcester) 29 November 2014 Dit was bietjie warm gewees daardie dag, tenminste het Eksom ons genadig dat ons die aircon kon gebruik. Mag julle lewens net sonskyn en rose wees!

Groete van die Langeberg Weddings span

Videografie: langebergweddings.com Fotografie: lulia-photography-and-design.com Venue: leipzigcountryhouse.co.za

#LeipigWeddingVideo #LeipigTrouvideo #worcestertrouvideo #worcesterweddingvideo #NuyValleyWeddingVideo #NuyValleytrouvideo

23 views0 comments

Recent Posts

See All

Thinus & Lirita Esterhuizen

Lirita het almal met ope arms ontvang, vol lewe en gees het sy haar dag deurgebring. Met die nou en dan danspassies wat sy uithaal maak mens glimlag. As dit nie langarm is nie of losdans, dan is die M

  • w-facebook
  • Vimeo Clean

Cell: (+27) 0 76 901 8102         Email: langebergweddings@gmail.com

© 2012langebergweddings