- langebergweddings
Elton & Joemanian Willemse
Hier het ons vir Elton en Joemanian Willemse wat op die pragtige Duvon getrou het. Al was die bruidsmotor bietjie laat het alles mooi glad verloop, ons wens julle 'n gelukkige huwelik vir die toekoms. -Langeberg Weddings- Videography: langebergweddings.com Photography: johancloete.co.za Venue: duvon.co.za
#DuvonWineEstate #DuvonWineEstateWeddingVideo #DuvonWineEstateTrouevideo #robertsonweddingvideo #RobertsonTrouvideo
12 views0 comments