Search
  • langebergweddings

Anthonie & Andrea Coetzee


Andrea het my laasjaar al geboek om haar troue vas te vang op film, sy was bekommerd toe sy hoor ek ry na die troue terug Swellemdam toe. Ek het haar gesê haar troue is veilig op my memory kaarte, in hulle sakkie, binne my kamerasak en binne my 7 Airbag Volvo.

Die dag van die troue was dit ongelooflik warm gewees, darem meer 'n droë hitte as 'n nat hitte.

Haar aantrek lokaal was oop, ruim EN ONDER AIRCON!!!!

Die Seremonie self was buitelig, en foto's was geneem in die omtrek.

Die aand het glad verloop met die mees interesantste dans passies. Julle weet wie julle was.

Mooi bly!

#worcesterweddingvideo #worcestertrouvideo #NuyValleyWeddingVideo #NuyValleytrouvideo

15 views

Recent Posts

See All

Thinus & Lirita Esterhuizen

Lirita het almal met ope arms ontvang, vol lewe en gees het sy haar dag deurgebring. Met die nou en dan danspassies wat sy uithaal maak mens glimlag. As dit nie langarm is nie of losdans, dan is die M

  • w-facebook
  • Vimeo Clean

Cell: (+27) 0 76 901 8102         Email: langebergweddings@gmail.com

© 2012langebergweddings