- langebergweddings
Hansie & Chantal Linde

Hansie en Chantal se lewens het verander op 8 November 2014 toe hulle mekaar aanvaar het as man en vrou, hulle het getrou in die NG Moederkerk in Swellendam. Die onthaal is gehou by die Chris Elle Venue.
Ek sal enigetyd weer so stunning troue bywoon.
Ek wens julle twee 'n gelukkige lewenspad vorentoe.
#swellendamweddingvideo #chriselletrouvenue #buffeljagstrouvideo #langebergweddingsinswellendam
29 views0 comments