Thinus & Lirita Esterhuizen

June 11, 2015

 

Lirita het almal met ope arms ontvang, vol lewe en gees het sy haar dag deurgebring.

Met die nou en dan danspassies wat sy uithaal maak mens glimlag.

As dit nie langarm is nie of losdans, dan is die MJ se Moonwalk.

Ek hoop julle twee se lewens groei net meer en meer in Rawsonville.

 

Groete van Langeberg Weddings

 

Videography - www.langebergweddings.com

Photography - www.lilacphotography.co.za

Venue - www.dieeike.co.za

Please reload

Featured Posts

Marco & Bea Van der Linde - Highlights

July 2, 2019

1/3
Please reload

Recent Posts
Please reload

Archive
Please reload

Search By Tags