2 Jul 2019

Marco & Bea is een van daardie paartjies waar jy sommer weet, die legkaart is nou voltooi.
Mag julle elke dag so vir mekaar kyk en glimlag soos wat julle hier op julle troudag gedoen het.

"Voor jou was die Hemel blou, maar nou is hy net daai bietjie blouer."

Videography:...

5 Nov 2018

Pieter & Mia got married at the Beautiful Duvon Wine Estate. Wedding Video I Love I Langeberg Weddings I Perfect Weather I Cape Town Wedding Video I Robertson Wedding Video

11 Jun 2015

Lirita het almal met ope arms ontvang, vol lewe en gees het sy haar dag deurgebring.

Met die nou en dan danspassies wat sy uithaal maak mens glimlag.

As dit nie langarm is nie of losdans, dan is die MJ se Moonwalk.

Ek hoop julle twee se lewens groei net meer en meer in Ra...

16 May 2015

 

It was a great honour and privileged to be part of this spectacular wedding.
Beautiful scenery and full of love people. May this wedding preview remind you of all the good that happened on 21 February 2015

Best wishes from Langeberg Weddings

Videography – langebergweddi...

16 May 2015

Derik en Elsemari trou in die mooie NG Kerk by Agter-Paarl, Windmeul.
Die onthaal was by die Nelson Creek Wynlandgoed net buite Wellington.
Die voorbereiding voor die troue het so vinnig verby gegaan, ek weet nie of dit was agv die vriendelike geselskap en of dit was o...

16 May 2015

What an awesome day!!
It's not everyday that you can get married in the woods with such amazing people.
Kyle & Mégan, I hope you enjoy your wedding video as much as I do.

Videographer: langebergweddings.com
Photography: johancloete.co.za
Catering & Florist:: facebook.co...

16 Mar 2015

 

Up next we have the lovely couple, Daniel & Cisca de Kock.
Many moons before the wedding I've started to get very excited to shoot their wedding at the beautiful Cascade Manor. Great views, spectacular Waterfall.
I hope you enjoy your Wedding Video :)

Best Wishes - Lan...

16 Mar 2015

Vernon en Elmarie het getrou in Bredasdrop, ek was ontvang met ope arms in hul besige huis. Almal het presies geweet wat hulle deel was om hulle dag baie spesiaal te maak.
Geniet julle leeftyd saam daar in Somerset Wes!!

Groete van Langeberg Weddings.

Videografie: langeb...

16 Mar 2015

Hier het ons vir Elton en Joemanian Willemse wat op die pragtige Duvon getrou het. Al was die bruidsmotor bietjie laat het alles mooi glad verloop, ons wens julle 'n gelukkige huwelik vir die toekoms.
-Langeberg Weddings-
Videography: langebergweddings.com
Photography:...

16 Mar 2015

Volgende het ons vir Mark & Marelize
Hulle het hul belofte gemaak op Leipzig (Worcester) 29 November 2014
Dit was bietjie warm gewees daardie dag, tenminste het Eksom ons genadig dat ons die aircon kon gebruik.
Mag julle lewens net sonskyn en rose wees!

Groete van die L...

Please reload

Featured Posts

Marco & Bea Van der Linde - Highlights

July 2, 2019

1/3
Please reload

Recent Posts
Please reload

Archive
Please reload

Search By Tags